USD
  • ZAR (Default)
  • GBP
  • EUR
  • CAD
  • AUD
  • NZD
  • AED
  • INR
  • CNY
  • JPY
  • NAD
  • MZN
USD
  • ZAR (Default)
  • GBP
  • EUR
  • CAD
  • AUD
  • NZD
  • AED
  • INR
  • CNY
  • JPY
  • NAD
  • MZN

Die Siel van Die Mier, Eugene Marais – 1st publikasie, 5de druk

Categories ,

USD104,74

As wetenskaplike waarnemer van die natuur bied Eugene Marais ons in DIE SIEL VAN DIE MIER ‘n uiteensetting van teorie oor die organiese eenheid van die termietnes. Vir die oningewyde is hierdie werking van die gerneenskaplike siel van ‘n miershoop net so wonderlik en geheimsinnig as telepatie of enige van die beweerde werkinge van die menslike verstand wat op die grens van die onwaarskynlike lê.

Nie slegs vir die entomoloog maar ook vir die filosoof, sielkundige en elkeen wat soek na oorsprong van die siel is die boek van onskatbare waarde.

**Condition:** Overall in Very Good condition with minor shelf wear consistent with age.