ONS NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. Gedenkboek by ons Derde Eeufees, 1952. Dr. T.N. Hanekom
Die kerk is met die koms van Jan van Riebeeck in 1652 in Suid-Afrika gevestig. In 1952, met die 300-jarige herdenking van die koms van Van Riebeeck, herdenk die kerk dus ook ‘n 300-jarige bestaan