Konings van die jagveld. Rusteloos van geaardheid en altyd met ‘n drang na die wildernis van Portugees-Wes-Afrika en Suidwes-Afrika.
In die loop van Von Moltke se navorsing oor Afrikaner-pioniers in Angola het ‘n paar handskrifte in sy besit gekom wat net te goed was om te laat verlore gaan. So is hierdie herinneringe aan die vergetelheid ontruk – verhale wat nie net ‘n blik op ‘n byna vergete hoekie van die volksverlede bied nie, maar ook bydra tot ons kennis van die Boer as beroepsjagter.
Hulle name leef vandag nog: Hendrik van Zyl, Jan Robbertse, Jan Labuschagne, Ou Daan Robbertse. As Dorslandtrekkers en grootwildjagters het hulle roem in Angola verwerf.
**Condition:** Overall in Very Good condition with minor shelf wear consistent with age.