Homerus : Die Ilias – Uit die Oorspronklike Grieks Vertaal

R450

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: , ,

Description

n Epiese gedig in daktiliese hektameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Homeros dit geskryf het. Dit speel af in die Trojaanse Oorlog en gee die gebeure weer tydens ’n geveg tussen koning Agamemnon en die vegter Achilles. Hoewel die verhaal net ’n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek, verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor. (from The Book Collector)